CLA Afstandsleer

Oct 6, 2014 | Classifieds

Home ยป CLA Afstandsleer

CLA is ‘n Geregistreerde SACAI Assessering-en Tutorsentrum wat Graad 10-12 Tuisskolers en *Afstandsleerders begelei om die Nasionale Senior Sertifikaat te verwerf.

Sentrumleerders woon daagliks die sentrum by om bobaas tutoring te ontvang. *Afstandsleerders studeer in die privaatheid van hul huis teen die voorgeskrewe pas wat CLA aangee.

Graad 10-12 is nou EEN kwalifikasie as leerders beoog om die Nasionale matriekkwalifikasie te behaal. CLA ondersteun tuisskolers om aan al die wetlike vereistes te voldoen, toppretstasies te behaal en so *Universiteitstoelating te verseker.

Kontak CLA vandag om jou kind se plek te verseker.
*Bepalings en Voorwaardes geld

Contact Details for CLA Afstandsleer:

Website:
http://cumlaudeakademie.co.za

Contact Person:
Alta Nel

Tel:
0825933809

Email:
altanel.cla@gmail.com

Address:
272 Caley Street
Eldoraigne
Centurion

Wedding Venue

Wedding Venue

Wedding Venue - Meyerton - Vesa Guest House Wedding Venue - Meyerton - Vesa Guest House - Self...

read more